Wen 'n Hart - Jannie Putter - 書籍 - Kwarts Publishers - 9781776056835 - 2020年12月9日
カバー画像とタイトルが一致しない場合、正しいのはタイトルです

Wen 'n Hart

価格
¥ 3.865
税抜

遠隔倉庫からの取り寄せ

発送予定日 年8月25日 - 年9月10日
Jannie Putter の新しいリリースのお知らせを受け取る
iMusicのウィッシュリストに追加

まだ評価がありません

Wen 'n Hart is geskryf na 27 jaar se werk met duisende kinders, hulle ouers, afrigters en onderwysers. Jannie is self die pa van twee besondere kinders - 'n seun, Victor, en 'n dogter, Danielle. Sy ervaringe en belewenisse saam met mense van uiteenlopende agtergronde, gesinne, sportspanne en individuele atlete het hom met tyd en ervaring ʼn opening gegee na die harte van kinders en mense. Ervaring is werklik ʼn getroue leermeester ... Jannie Putter is ʼn sportsielkundige en bekende motiveringspreker. Hy was die 'mental coach' van die Blou Bul-rugbyspan vanaf 2006 tot 2010, die Goue Leeus-rugbyspan vanaf 2015 tot 2019, sowel as die Orlando Pirates-sokkerspan sedert 2018. Jannie werk met verskeie internasionale atlete in ʼn verskeidendheid van sportsoorte. Hy is ʼn gereelde stem op radio en televisie en doen uitstekende werk in maatskappye rakende aspekte soos spanwerk, leierskap en innovering. Hyself was ʼn provinsiale en nasionale sportman en het ʼn honneursgraad in sielkunde sowel as sportwetenskap, en ʼn meestersgraad in sportsielkunde. Hy is ook die skrywer van ʼn topverkoper, Wenplan vir die Lewe, en ʼn onlangse boek uit sy pen wat groot aandag geniet, The Sport Coach - The Psychology behind Coaching.

メディア 書籍     Paperback Book   (ソフトカバーで背表紙を接着した本)
リリース済み 2020年12月9日
ISBN13 9781776056835
出版社 Kwarts Publishers
ページ数 276
寸法 140 × 216 × 16 mm   ·   353 g
言語 Afrikaans  

Jannie Putterの他の作品を見る

すべて表示

同じ出版社からのその他の記事