Bloedspoor - Herman Beukes - 書籍 - Kwarts Publishers - 9781776056262 - 2019年6月3日
カバー画像とタイトルが一致しない場合、正しいのはタイトルです

Bloedspoor

価格
¥ 3.252
税抜

遠隔倉庫からの取り寄せ

発送予定日 年7月31日 - 年8月18日
Herman Beukes の新しいリリースのお知らせを受け取る
iMusicのウィッシュリストに追加

まだ評価がありません

Die water skaarste in die Kaap raak al erger. Twee entrepeneurs, Markus Rheeder en Bethany Clarke, kry dit reg om die onmoontlike te doen; hulle eie water te vervaardig. Donker magte is egter aan die werk agter die skerms om hulle idee te steel vir finansiële gewin. Hulle roep die hulp in van Ming Li, ʼn goeie vriend en ervare Ninja vegter, wat hulle bystaan in hulle stryd om uit die hande van die vyand te bly. ʼn Vyand wat nie sal skroom om moord te pleeg om te kry wat hulle wil hê nie. Desperaat om aan die lewe te bly, spook hulle om die persone agter die komplot te ontmasker. In hulle pogings krap hulle ʼn nes oop van korrupsie en omkopery wat tot hoog in die regering strek. Gaan hulle betyds agter die kap van die byl kom of is hulle gedoem om uitgewis te word? Sal Ming Li opgewasse wees om die oormag te keer wat dreig om hulle te verswelg?

メディア 書籍     Paperback Book   (ソフトカバーで背表紙を接着した本)
リリース済み 2019年6月3日
ISBN13 9781776056262
出版社 Kwarts Publishers
ページ数 270
寸法 140 × 216 × 15 mm   ·   344 g
言語 Afrikaans  

同じ出版社からのその他の記事