Koelkop - Jannie Putter - 書籍 - Kwarts Publishers - 9781776056446 - 2020年12月9日
カバー画像とタイトルが一致しない場合、正しいのはタイトルです

Koelkop

価格
¥ 3.288
税抜

遠隔倉庫からの取り寄せ

発送予定日 年8月13日 - 年8月31日
Jannie Putter の新しいリリースのお知らせを受け取る
iMusicのウィッシュリストに追加

まだ評価がありません

Dis nie net op die sportveld wat ons oorwinnings wil behaal nie. In ons persoonlike lewens, ons huisgesinne, ons gesondheid en ons werk is daar elke dag uitdagings wat ons die hoof moet bied. As jy dink soos 'n slagoffer - dan is jy een. As jy egter kan leer om te dink soos 'n oorwinnaar - dan word jy een. Sukses is immers nie 'n resultaat op 'n telbord nie. Sukses is 'n manier van lewe. In Koelkop bespreek Jannie twintig aspekte van die denkwyse van 'n kampioen. Dalk is jy moedeloos omdat jy alles in jou vermoë doen om beter te word, maar jy bly jouself vasloop in 'n muur. Lees gerus Koelkop - dalk gee dit jou kans om terug te staan en anders te kyk na hierdie "muur" voor jou en wie weet - dalk sien jy die deur raak! Die lewe is nie veronderstel om 'n geveg te wees nie. Die lewe kan 'n avontuur te wees waar jy elke dag iets nuuts ontdek en nuwe dinge bemeester!Jannie Putter is ʼn Sportsielkundige en motiveringspreker. Hy was die "mental coach" van die Blou Bulle rugbyspan vanaf 2006 tot 2010. Hy was die "mental coach" van die Goue Leeus rugbyspan vanaf 2015 tot 2019. Hy is die "mental coach"van Orlando Pirates sokkerspan vanaf 2019. Hy werk met verskeie internasionale atlete in 'n verskeidendheid van sportsoorte. Hy is 'n gereelde stem op radio en televisie en doen uitstekende werk in maatskappye rakende aspekte soos spanwerk, leierskap en innovering. Hyself was 'n provinsiale en nasionale sportman en het 'n honneursgraad in Sielkunde sowel as Sportwetenskap en 'n Meestersgraad in Sportsielkunde. Hy is ook die skrywer van 'n topverkoper boek: Wenplan vir die lewe en 'n onlangse boek uit sy pen wat groot aandag geniet is: "The Sport Coach - the psychology behind coaching"

メディア 書籍     Paperback Book   (ソフトカバーで背表紙を接着した本)
リリース済み 2020年12月9日
ISBN13 9781776056446
出版社 Kwarts Publishers
ページ数 214
寸法 140 × 216 × 12 mm   ·   276 g
言語 Afrikaans  

Jannie Putterの他の作品を見る

すべて表示

同じ出版社からのその他の記事