この商品を友人に教える:
Haar Naam is Ragel Helena Hugo Afrikaans edition
価格
¥ 4.067
税抜
遠隔倉庫からの取り寄せ
発送予定日 年11月3日 - 年11月19日
クリスマスプレゼントは1月31日まで返品可能です
Helena Hugo の新しいリリースのお知らせを受け取る
iMusicのウィッシュリストに追加
Haar Naam is Ragel
Helena Hugo
Ragel Naudé het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer ná die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos 'n moeder vir haar is, kan nie meer tot haar deurdring nie, ook nie haar beste vriendin, Anke nie. Sy lig nie meer 'n potlood of 'n kwas op nie, sy maak nie huis skoon nie, sy gaan nie meer haarkapper toe of winkels toe nie, sy versorg haarself nie meer nie.