この商品を友人に教える:
Donker Maan Ronel Janse Van Vuuren
Donker Maan
Ronel Janse Van Vuuren
Die dood is slegs die begin...
Universiteit student, Emma, maak die grootste opoffering deur haar medestudente te red van oproeriges en word na Walhala geneem.
Maar sy word nie as 'n held ontvang nie: sy word opgeroep as 'n Walkure om vir ewig teen die Furieë te veg oor die siele van stryders wat aan hul kant sal baklei gedurende Ragnarok.
Haar wapensusters hou nie veel van haar nie en Walkures mag nie hul eie opinies hê nie.
Kan Emma leer om saam te leef met die seksistiese oortuigings van haar nuwe samelewing of gaan sy haar eie pad loop?
Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop!
*Hierdie is die agtste boek in die Feëverhale reeks.
| メディア | 書籍 Paperback Book (ソフトカバーで背表紙を接着した本) |
| リリース済み | 2021年3月19日 |
| ISBN13 | 9798724961028 |
| 出版社 | Independently Published |
| ページ数 | 48 |
| 寸法 | 127 × 203 × 3 mm · 58 g |
| 言語 | Afrikaans |