Die Adder in haar Midde - Marsofine Krynauw - 書籍 - Independently Published - 9798719254579 - 2021年3月9日
カバー画像とタイトルが一致しない場合、正しいのはタイトルです

Die Adder in haar Midde

価格
¥ 3.070
税抜

遠隔倉庫からの取り寄せ

発送予定日 年8月27日 - 年9月14日
Marsofine Krynauw の新しいリリースのお知らせを受け取る
iMusicのウィッシュリストに追加

まだ評価がありません

Ulricke Ruiter se familie sterf traumaties tydens hul vakansie in Suid-Afrika. Haar beseerde liggaam word binne dae teruggevlieg Duitsland toe waar sy opgeneem word en aansterk. Sy begin kort daarna haar Universiteitsopleiding en bekwaam haar as 'n Megatroniese Ingenieur. Haar meestersgraad maak die deur vir haar oop, en sy word as deel van die ontwerpspan van Audi, in Ingolstadt, Bavaria aangestel. Daar verdiep sy haar in haar loopbaan en staan later bekend as die Golden Girl van Audi. Alhoewel sy 'n baie private en eenkant mens is, kruis haar pad hier met die van Jan van Kerken, haar mede ingenieur met wie sy toetsritte op nuwe prototipes regoor die wêreld doen. Die enigste ander vrou waarmee sy bevriend is, is Valeska Waltschmidt, ook een van haar kollegas. Ulricke se lewe verander drasties as die man wat verantwoordelik was vir haar familie se dood, Xavier de Goede, 'n gevorderde bestuurskursus by Audi in Duitsland gaan bywoon. Die vrouejagter begin vlerksleep by Valeska, wat heel onbewus is van Ulricke se traumatiese verlede. Wat gebeur as Ulricke uitvind dat Xavier de Goede hier onder haar neus is, en besig is om haar vriendin die hof te maak? Wie gaan hierdie briljante, maar eensame jongvrou bystaan?

メディア 書籍     Paperback Book   (ソフトカバーで背表紙を接着した本)
リリース済み 2021年3月9日
ISBN13 9798719254579
出版社 Independently Published
ページ数 154
寸法 139 × 215 × 8 mm   ·   185 g
言語 Afrikaans  

Marsofine Krynauwの他の作品を見る

すべて表示