この商品を友人に教える:
Stilte voor Storm Anna-Mart Van Der Merwe
遠隔倉庫からの取り寄せ
Stilte voor Storm
Anna-Mart Van Der Merwe
Gebore met Sistiese FibroseGod het Andries uitverkoseDie dokters was doemprofeteGod het geskep met 'n beter wete Anna-Mart vertel: "Die Stilte is deur 'n Storm na 25 jaar finaal gebreek. Stilte voor Storm vertel die verhaal van ons seun, Andries van der Merwe se stryd met die genetiese siekte, Sistiese Fibrose en die wonderwerk van 'n dubbele long-oorplanting wat hom die kans op kwaliteit lewe gee. Die Here het in Sy groot genade my gebede almal beantwoord en die skenker Storm en sy moeder, Lisa Smorenburg aan ons bekend gemaak. Die wonderwerk aan Andries gegun vir 'n tweede kans op lewe asook die geleentheid gegun om Storm se gesin by te staan het my laat besef dat ek hierdie wonderlike verhaal moet deel. Mag Andries se verhaal jou hart aanraak met hoop en vertroue in God. 'n God van wonderwerke selfs vandag - ook vir jou lewe."
| メディア | 書籍 Paperback Book (ソフトカバーで背表紙を接着した本) |
| リリース済み | 2020年12月14日 |
| ISBN13 | 9798581196434 |
| ページ数 | 228 |
| 寸法 | 140 × 216 × 12 mm · 267 g |
| 言語 | Afrikaans |