Geblinddoek - Ellie Bothma - 書籍 -  - 9798574876145 - 2020年12月2日
カバー画像とタイトルが一致しない場合、正しいのはタイトルです

Geblinddoek

価格
¥ 2.518
税抜

遠隔倉庫からの取り寄せ

発送予定日 年8月25日 - 年9月10日
Ellie Bothma の新しいリリースのお知らせを受け取る
iMusicのウィッシュリストに追加

まだ評価がありません

Wanneer die student gereed is sal die leermeester verskyn. BuddhaHierdie boek met die grootste respek vir almal se lewensoortuigings. Dit is my wens dat ek slegs aan almal blootstelling wil gee om sonder vrees met hernude gewaarwording na feite, ervarings en 'n gevoel van verwondering sal besef hoe wonderbaarlik alle lewe op die aarde is en hoe manjefiek briljant ons geskape is. Sommige van ons het in 'n boks grootgeword en ons dink ons boks is veilig want dis soos ons geleer is en ons waag dit nie daar uit nie, maar soms wonder mens tog wat is buite die boks. Ek hoop dat hierdie boek inligting in sal hê wat jou na 'n nuwe vlak van bewuswording sal neem. Nie oor die inligting asulks nie, maar omdat dit wat jy lees sal resonansie vind in jou ingeboude intuisie stelsel, of dalk nie.

メディア 書籍     Paperback Book   (ソフトカバーで背表紙を接着した本)
リリース済み 2020年12月2日
ISBN13 9798574876145
ページ数 88
寸法 152 × 229 × 5 mm   ·   127 g
言語 Afrikaans