この商品を友人に教える:
Bekende Vreemdeling Wilmari Jooste
遠隔倉庫からの取り寄せ
Bekende Vreemdeling
Wilmari Jooste
Talita Groenewald se lewensmaat word behoorlik onder haar voete uitgeruk toe haar verloofde haar soos 'n warm patat los om met sy werkgewer se dogter te trou. Haar vriendin dwing haar om een aand saam met die klompie vroue wat saam met hulle werk, uit te gaan.'n Raps te veel drank en 'n aantreklike vreemdeling maak dat Talita vir een enkele nag alles oorboord gooi om te vergeet van die seerkry, maar daarna verdwyn sy eenvoudig uit die vreemdeling se lewe. Daardie nag het egter vêrreikende gevolge en Talita besef dat sy uit daardie vreemdeling se pad moet bly. Al wat sy van hom weet is dat hy skatryk is en dat hy klein Bertus van haar af sal kan wegneem. Talita is nie bereid om die kans te waag nie. Niemand gaan Bertus ooit van haar af wegneem nie. Die vraag is of Jacques Streicher handjies gevou gaan sit toe hy besef dat hy 'n kind het.
| メディア | 書籍 Paperback Book (ソフトカバーで背表紙を接着した本) |
| リリース済み | 2020年10月29日 |
| ISBN13 | 9798555175946 |
| ページ数 | 78 |
| 寸法 | 140 × 216 × 4 mm · 99 g |
| 言語 | Afrikaans |