Herstel jou Huwelik - Erin Thiele - 書籍 - Digital on Demand - 9781931800440 - 2019年5月28日
カバー画像とタイトルが一致しない場合、正しいのはタイトルです

Herstel jou Huwelik

価格
¥ 3.580
税抜

遠隔倉庫からの取り寄せ

発送予定日 年10月27日 - 年11月12日
Erin Thiele の新しいリリースのお知らせを受け取る
iMusicのウィッシュリストに追加

まだ評価がありません

Dit is nie per toeval dat jy hierdie boek in jou hande hou nie, dit is deur Goddellike Voorsiening. God het jou roep om hulp gehoor, net soos Hy myne gehoor het en Hy het gekom om jou te red. Die bladsye wat volg sal vir jou 'n gids wees, net soos Hy vir my gelei het toe ander gese? het dat my situasie hopeloos was.

VWat Hy van my gevra het was nie maklik nie, en dit sal ook nie vir jou maklik wees nie. Maar as jy 'n wonderwerk in jou lewe wil he?, kan dit gebeur. As jy 'n getuienis wil wees aan ander van God se betroubaarheid, sal dit gebeur. As jy werklik wil he? dat God 'n huwelik sal herstel wat hopeloos is, dan moet jy aanhou lees. God kan en sal jou huwelik herstel, net soos Hy myne herstel het.

erDie Bybel se? dat "die HERE-sy oe? deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is." (2 Kron. 16:9). Hy het jou gesoek om jou te help. Is jy gereed?

メディア 書籍     Paperback Book   (ソフトカバーで背表紙を接着した本)
リリース済み 2019年5月28日
ISBN13 9781931800440
出版社 Digital on Demand
ページ数 196
寸法 152 × 228 × 10 mm   ·   267 g
言語 Afrikaans  

Erin Thieleの他の作品を見る

同じ出版社からのその他の記事