この商品を友人に教える:
Die Belydenis Jodi Picoult
遠隔倉庫からの取り寄せ
Die Belydenis
Jodi Picoult
Die ontdekking van 'n dooie baba in 'n skuur op 'n Amiese plaas in Amerika dreig om 'n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, 'n ongetroude Amiese meisie en die pasgeborene se ma, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie.
Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, 'n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lank stem Ellie teensinnig in om Katie to verdedig.
Ellie word as Katie se toesighouer aangestel terwyl sy op borgtog is en moet boonop by die Fishers intrek. Om Katie to verdedig, moet Ellie haar nie net diep ingrawe in 'n wêreld wat radikaal van haar eie verskil nie, maar ook 'n manier vind om Katie volgens háár verwysingsraamwerk te verstaan. Wanneer 'n man uit haar verlede weer sy verskyning maak, word Ellie terselfdertyd gedwing om haar eie vrese begeertes te konfronteer.
432 pages
| メディア | 書籍 Paperback Book (ソフトカバーで背表紙を接着した本) |
| リリース済み | 2020年2月17日 |
| ISBN13 | 9781868429981 |
| 出版社 | Jonathan Ball Publishers SA |
| ページ数 | 432 |
| 寸法 | 152 × 233 × 22 mm · 576 g |
| 言語 | Afrikaans |
| 翻訳者 | Hugo, Daniel |
Jodi Picoultの他の作品を見る
すべて表示同じ出版社からのその他の記事
Jodi Picoultのすべてを見る ( 例: Paperback Book , Book , Hardcover Book , CD および Audiobook (CD) )