Fortuine - Ebbe Dommisse - 書籍 - Jonathan Ball Publishers SA - 9781868427567 - 2021年4月30日
カバー画像とタイトルが一致しない場合、正しいのはタイトルです

Fortuine

価格
¥ 4.904
税抜

遠隔倉庫からの取り寄せ

発送予定日 年8月20日 - 年9月7日
Ebbe Dommisse の新しいリリースのお知らせを受け取る
iMusicのウィッシュリストに追加

まだ評価がありません

Die ongekende sukses van Afrikaner-sakelui het die afgelope drie dekades verras en verstom. 'n Aantal is vandag dollar-miljardêrs met uitgebreide internasionale belange. Die opkoms van die Afrikaner-magnaat is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende program van swart ekonomiese bemagtiging.




Onder leiding van Koos Bekker het Naspers die Johannesburgse aandelebeurs begin domineer en is dié mediagroep tot 'n internasionale beleggingshouergroep omvorm. Johann Rupert het Richemont as die naasgrootste groep in die mark vir luukse goedere gevestig, terwyl Christo Wiese en Whitey Basson onderskeidelik Pepkor en Shoprite tot die grootste kleinhandelgroepe in klerasie en voedsel in Afrika uitgebou het.

Fortuine verklap waarom alles wat sakeleiers soos Jannie Mouton, Michiel le Roux, GT Ferreira, Johan van Zyl, Douw Steyn en 'n aantal megaboere aanraak skynbaar in goud verander. Dit ondersoek ook die sensasionele ineenstorting van Steinhoff Internasionaal onder Markus Jooste, waardeur soveel welvaart uitgewis is.




'n Onthullende boek, wat hoofsaaklik op persoonlike onderhoude gebaseer is en lig werp op die werksetiek, strategiese vennootskappe en aptyt vir risiko wat hierdie groep Afrikaners die reënmakers van die ekonomie maak.

メディア 書籍     Paperback Book   (ソフトカバーで背表紙を接着した本)
リリース済み 2021年4月30日
ISBN13 9781868427567
出版社 Jonathan Ball Publishers SA
ページ数 448
寸法 152 × 233 × 15 mm   ·   598 g
言語 Afrikaans  

Ebbe Dommisseの他の作品を見る

すべて表示

同じ出版社からのその他の記事