この商品を友人に教える:
Ek Onthou Andri Nieuwoudt
遠隔倉庫からの取り寄せ
Ek Onthou
Andri Nieuwoudt
'n Outobiografiese onthou / memoir van 'n boorling van Alexanderbaai, Namakwaland waar u sy lewensreise gaan volg van geboorte, as kind, tiener, jong man, die student, as jong getrouded gesinsman, werks- en lewenservaring. Die reis deur sy lewe word jou reis deur jou lewe.lewenserving is die invloed wat mense en omstandighede het, wat lei tot ontwikkeling en groei as mens: hier uitgebeeld in 'n humorisitiese sketsverhaal. Herkenbaar en identifiseerbaar vir die boorlinge van Namakwaland en omstreke, maar tog op 'n interessante wyse so geskets om die leser buite die Namakwalandse grense in te trek en deel te maak om sy eie lewensverloop ewe herkenbaar te maak. En ek glo, elke leser, stof to nadenke sal gee. Helena Crafford
| メディア | 書籍 Paperback Book (ソフトカバーで背表紙を接着した本) |
| リリース済み | 2019年9月25日 |
| ISBN13 | 9781695410183 |
| ページ数 | 220 |
| 寸法 | 140 × 216 × 13 mm · 285 g |
| 言語 | Afrikaans |