この商品を友人に教える:
Die Verkeerde Vrou Irma Venter
Die Verkeerde Vrou
Irma Venter
Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy en die polisie vra die media se hulp. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond. Kruip Liela weg of is sy gekaap? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei voor sy verdwyn het?
336 pages
| メディア | 書籍 Paperback Book (ソフトカバーで背表紙を接着した本) |
| リリース済み | 2023年4月1日 |
| ISBN13 | 9780624093213 |
| 出版社 | Tafelberg Publishers Ltd |
| ページ数 | 336 |
| 寸法 | 152 × 234 × 15 mm · 500 g |
| 言語 | Afrikaans |